Edmund Kean

Edmund Kean
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1787-11-04)4 November 1787[1]
Westminster, Londen
Sterfte 15 Mei 1833 (op 45)
Richmond (toe in Surrey, nou in Londen)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur

Edmund Kean (4 November 1787 – 15 Mei 1833) was 'n gevierde Britse Shakespeare-toneel akteur gebore in Engeland, wat opgetree het, onder andere, in Londen, Belfast, New York, Quebec, en Parys. Hy was bekend vir sy kort gestalte, onstuimige persoonlike lewe en omstrede egskeiding.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named pglglasgow

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy